advertisement
Question
Posted by: kinny vd westhuizen | 2011-02-18

wil gewig optel weeg 57.5 is 60jr en 1.35m lank

wil gewig optel is 60 weeg 57.5 en is 1.43 lank

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Kinny
Ek is nou nie seker hoe lank jy is nie, want jy gee twee lengtes aan 1.35 m en 1.43 m, maar ek sal die 2de lengte gebruik vir my berekenings. As jy 1.43 m lank is, dan is jou huidige BMI = 28,2 en dus oorgewig. Ek dink jy moet asb net weer jou lengte akkuraat meet en 'n nuwe boodskap pos so dat ek kan uitwerk of jy wel onder- of oorgewig is.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2011-02-18

Beste Kinny
Ek is nou nie seker hoe lank jy is nie, want jy gee twee lengtes aan 1.35 m en 1.43 m, maar ek sal die 2de lengte gebruik vir my berekenings. As jy 1.43 m lank is, dan is jou huidige BMI = 28,2 en dus oorgewig. Ek dink jy moet asb net weer jou lengte akkuraat meet en 'n nuwe boodskap pos so dat ek kan uitwerk of jy wel onder- of oorgewig is.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement