advertisement
Question
Posted by: Nicky | 2009/01/12

Wil baie graag swanger raak

Ek sien in een van die vrae verlede week u sê  vir iemand mens kan jou temperatuur en afskeiding dop hou om swanger te raak.
Kan u my asb presies sê  hoe. Ek is al 8 maande getroud, gebruik geen voorbehoeding nie, het verlede jaar ' n syst op ovarion gehad maar dit was in January verlede jaar getoets en my gynae het gesê  dis weg. Ons probeer om swanger te raak, watter tye is die beste, Help my asb.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Nicky
sien http://www.babyhopes.com/articles/naturalfertilitysigns.html
Die temperatuur metode en afskeiding is die maklikste om te volg. Gebruik 'n termometer wat jy in jou mond onder jou tong sit - voor ovulasie is jou temp gewoonlik 36.8 - dit styg so 0.2-0.4 die dag van jou ovulasie. Jy moet dit meet voor jy opstaan uit die bed uit (en voor jy koffie/tee of water drink)!
Sterkte
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement