advertisement
Question
Posted by: SWART | 2004-01-06

Q.

WIEGIE DOOD

ONS HET N EERSTE BABA VERLOOR AAN WIEGIE DOOD. WAT IS DIE KANSE DAT DIT WEER KAN GEBEUR? SY WAS 9MND OUD. BY DIE DAGMOEDER IN HAAR SLAAP OORLEDE. IS N MONITOR NODIG VIR N 2DE BABA? IS DAAR ENIGE ANDER HULPMIDDELS WAT ONS KAN GEBRUIK ?

Expert's Reply

A.

Expert ImagePaediatrician

Dit is 'n baie emosionele ondervinding en u besorgdheid is verstaanbaar. Ongelukkig is daar nie duidelike antwoorde nie. Die kans op herhaling is besonder gering. 'n Monitor lei dikwels tot vals alarms en verhoogde angstigheid. Die beste is as u al die opsies deeglik met u pediater bespreek wat ook u eerste kind geken het.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement