advertisement
Question
Posted by: Hanlie | 2010/07/06

WHEY PROTEIN

Goeiedag
Ek het 2 maande terug begin oefen met gewigte en bietjie cardio. Meestal gewigte want volgens raad wat ek gekry het verbrand gewigte baie meer vet as cardio agv die spiere wat mens bou.Iemand het my aangeraai om WHEY PROTEIN te gebruik nadat ek geoefen het. Sal u dit voorstel as ek gewig wil verloor maar ook ge"  tone"  wil wees.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Hanlie
Alle gereelde oefening help vir gewigsverlies en algemene gesondheid. Ek is egter geleer by die universiteit dat sg. aërobiese oefening soos hardloop, roei, fietsry, swem, touspring, ens (wat deesdae as kardio-oefening bekend staan), meer help om kJ te brand as werk met gewigte? Dus sal ek jou aanraai om 'n mengsel van kardio en gewigte te gebruik, met die klem op kardio as jy wil gewig verloor en die klem op gewigte as jy spiere wil bou. Jy kan wei-proteïen gebruik na oefening, maar jy kan net soveel voordeel trek deur 'n glas gegeurde melk of vrugtejogurt te nuttig. Dit bevat ook hoë-kwaliteit proteïene en baie kalsium, B vitamine, en ander minerale en smaak ook beter!
Geniet die oefening!
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2010/07/07

Beste Hanlie
Alle gereelde oefening help vir gewigsverlies en algemene gesondheid. Ek is egter geleer by die universiteit dat sg. aërobiese oefening soos hardloop, roei, fietsry, swem, touspring, ens (wat deesdae as kardio-oefening bekend staan), meer help om kJ te brand as werk met gewigte? Dus sal ek jou aanraai om 'n mengsel van kardio en gewigte te gebruik, met die klem op kardio as jy wil gewig verloor en die klem op gewigte as jy spiere wil bou. Jy kan wei-proteïen gebruik na oefening, maar jy kan net soveel voordeel trek deur 'n glas gegeurde melk of vrugtejogurt te nuttig. Dit bevat ook hoë-kwaliteit proteïene en baie kalsium, B vitamine, en ander minerale en smaak ook beter!
Geniet die oefening!
Groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement