advertisement
Question
Posted by: Julia Eksteen | 2011-01-28

Werwelkolom

Ek wil graag meer weet ivm Sauermann of Suermann (umlaut) se siekte - ek het dit blykbaar as kind gehad. Plate het getoon dat daar ''uitsteeksels'' aan my werwelkolom voorkom. Ek is nou 67 jaar oud. Ek kannie lank werk met my arms voor my uit (soos naaldwerk en Skottelgoedwas) nie dan kry ek geweldig rugpyn tussen my blaaie. Is daar iets wat daaraan gedoen kan word?Ek sien uit na u antwoord.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Julia Eksteen

Ek stel voor dat jy 'n ortopeet konsulteer en 'n volledige stel x-strale van jou werwelkolom neem. Op 67 is daar maar altyd 'n mate van degeneratiewe siekte, d.w.s. verwering van werwelgewrigte, verwering van werwelliggame en skade aan die kussingkies tussen werwels. Ek dink nie jou ongemak en pyn hou verband met Sauermann se siekte nie, maar eerder nuwe patologie wat jou werwelkolom affekteer.

Groete



Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: kleintjie jordaan | 2011-02-26

Ek was gister vir RT scan het veranderige van die torako lumbale werwelkolom wat is dit.

Reply to kleintjie jordaan

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement