advertisement
Question
Posted by: Krea | 2009/03/29

Werking anti-inflammotoriese medikasie

Ek is gediagnoseer met Rheumatoide Artritus, weer akuut, ek neem anti-inflammotoriese voorskrif medikasie, Nafasolec 500mg, waarvan ek 1 x2 per dag neem (onder behandeling van ' n rumatoloog, dr Ingram Anderson - uitstekende rumatoloog). Ek wil graag weet presies wat is die werking van anti-inflammotoriese middels? Ek neem ook Arava, eers 4-8 weke voor resultaat kan verwag. Ek het uit vorige jare met akute RA nie veel pynverligting gekry met anti-inflammotoriese middels nie. Wil graag weet hoekom neem ek dit? Is dit net ' n ' glorified pynverligting, of wat?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Krea
Arava is een van die sogenaamde DMARDs (Disease modifying anti-arthritic drugs) wat die verloop van die siekte verander en skade aan gewrigte voorkom, dit werk egter stadig, daarom dat dokters gewoonlik anti-inflammatoriese middels gee om inflammasie en pyn te verminder tot die DMARD begin werk.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement