advertisement
Question
Posted by: Just Me | 2011/05/09

Weight gain

Een van die newe-effekte van die Medikasie Camcolit (Lithium), is die moontlike toename in gewig. Hoe kan ek dit voorkom in terme van sekere voedelsoorte wat ek dalk moet vermy.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Just Me
Gewig van enige oorsprong, ook die wat deur sekere essensiële medikasies veroorsaak word, kan basies behandel word met 'n gebalanseerde dieet soos 'n lae-vet, hoë-vesel verslankingsdieet (kliek op 'Diet' bo aan hierdie bladsy, en dan op 'Weight loss' en 'The right approach' en 'Slimming Diet'). Indien moontlik kan jy ook elke dag ten minste 30 min se aërobiese oefening (bv. flink stap, swem, fietsry, of touspring) doen om jou metabolisme te stimuleer. Bespreek die oefening met die dokter wat jou litium voorskryf en indien hy/sy toestemming gee, dan sal jy baie baat van gereelde fisiese oefening.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2011/05/10

Beste Just Me
Gewig van enige oorsprong, ook die wat deur sekere essensiële medikasies veroorsaak word, kan basies behandel word met 'n gebalanseerde dieet soos 'n lae-vet, hoë-vesel verslankingsdieet (kliek op 'Diet' bo aan hierdie bladsy, en dan op 'Weight loss' en 'The right approach' en 'Slimming Diet'). Indien moontlik kan jy ook elke dag ten minste 30 min se aërobiese oefening (bv. flink stap, swem, fietsry, of touspring) doen om jou metabolisme te stimuleer. Bespreek die oefening met die dokter wat jou litium voorskryf en indien hy/sy toestemming gee, dan sal jy baie baat van gereelde fisiese oefening.
Sterkte
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement