advertisement
Question
Posted by: Judy | 2011/05/09

weight gain

Ek is 52. Het 2jaar gelede n historektomie operasie gehad. het voor die operasie 100kg geweeg en weeg nou 127kg. Dis baie ongemaklik. Help. Het al verskeie programme gevolg, maar geen sukses.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Judy
Jy kan 'n gebalanseerde dieet soos 'n lae-vet, hoë-vesel verslankingsdieet (kliek op 'Diet' bo aan hierdie bladsy, en dan op 'Weight loss' en 'The right approach' en 'Slimming Diet') gebruik om gewigsverlies aan te help. Soos jy gewig verloor en meer mobiel word, kan jy elke dag ten minste 30 min se aërobiese oefening (bv. flink stap, swem, fietsry, of touspring) doen om jou metabolisme te stimuleer. Omdat jy blykbaar 'n baie groot hoeveelheid gewig moet verloor, sal ek jou aanraai om ook 'n geregistreerde dieetkundige te spreek. Die dieetkundige sal jou situasie kan evalueer en jou help met 'n individuele dieetvoorskrif. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en klik op 'Private Practising' om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Die dieetkundige sal ook aanbevelings kan maak of jy dalk mediese ondersteuning vir jou verslanking nodig het, al dan nie.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2011/05/09

Beste Judy
Jy kan 'n gebalanseerde dieet soos 'n lae-vet, hoë-vesel verslankingsdieet (kliek op 'Diet' bo aan hierdie bladsy, en dan op 'Weight loss' en 'The right approach' en 'Slimming Diet') gebruik om gewigsverlies aan te help. Soos jy gewig verloor en meer mobiel word, kan jy elke dag ten minste 30 min se aërobiese oefening (bv. flink stap, swem, fietsry, of touspring) doen om jou metabolisme te stimuleer. Omdat jy blykbaar 'n baie groot hoeveelheid gewig moet verloor, sal ek jou aanraai om ook 'n geregistreerde dieetkundige te spreek. Die dieetkundige sal jou situasie kan evalueer en jou help met 'n individuele dieetvoorskrif. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en klik op 'Private Practising' om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Die dieetkundige sal ook aanbevelings kan maak of jy dalk mediese ondersteuning vir jou verslanking nodig het, al dan nie.
Sterkte
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.