advertisement
Question
Posted by: berv | 2012/03/27

weight

dag dr
ek het n probleem eks is 35 en n historektomie gehad,weens gesondheidsredes,eks is nou al vir 4jaar op estradot plakkers,ek kry hoofpyn en gloede,maar my probleem is my gewig,wat kan ek doen om my gewig bietjie af te kry,ek het al minder en gesonder begin eet,maar as ek op die skaal klim is my geig meer of ek het niks in 4weke verloor.is daar miskien iets wat u kan voorstel.ek was al op duoromine 30mg,die sop dieet,ag n hele paar,maar net mooi niks verloor nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Berv

Ek stel voor dat jy 'n dieetkundige vir dieet advies konsulteer. Intussen kan jy begin deur alle suiker uit jou dieet te skakel en ten minste vier keer per week kardiovaskulere oefening (45 minute) te doen. Ek stel ook voor dat jy 'n endokrinoloog vir bloedtoetse konsulteer om vas te stel of daar nie 'n ander oorsaak vir jou gewigstoename is nie, soos insulien intoleransie of 'n onderaktiewe skildklier.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement