advertisement
Question
Posted by: olivia | 2011-11-02

weigh less/weight watchers

Ek het 40kg ekstra gewig wat ek moet verloor, en kyk op die oomblik na weigh less of weight watchers. Ek weet nie watter een die beste sal wees nie, vir my lyk dit asof weigh less meer gebalanseerd is. ek het die nodige ondersteuning van die groep nodig om seker te maak ek verloor die gewig, maar kan nie besluit nie, enige raad sal waardeer word.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Olivia
Ek is ten gunste van albei Weigh-Less en Weight Watchers omdat albei organisasies 'n gebalanseerde en verstandige dieet- en oefenprogram plus groepsondersteuning al etlike jare lank gebruik om duisende mense te help om gewig suksesvol te verloor. Ek sal aanraai dat jy takke van albei organisasies besoek en met hulle gesels en vrae vra sodat jy self kan besluit watter program vir jou die beste gaan pas. Vra ook gerus vir die naam en adres van lede met wie jy kan gesels om 'n besluit te kan neem.
Iedereen van die organisasies sal jou help om op 'n verstandige wyse daardie 40 kg gewig te verloor.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2011-11-02

Beste Olivia
Ek is ten gunste van albei Weigh-Less en Weight Watchers omdat albei organisasies 'n gebalanseerde en verstandige dieet- en oefenprogram plus groepsondersteuning al etlike jare lank gebruik om duisende mense te help om gewig suksesvol te verloor. Ek sal aanraai dat jy takke van albei organisasies besoek en met hulle gesels en vrae vra sodat jy self kan besluit watter program vir jou die beste gaan pas. Vra ook gerus vir die naam en adres van lede met wie jy kan gesels om 'n besluit te kan neem.
Iedereen van die organisasies sal jou help om op 'n verstandige wyse daardie 40 kg gewig te verloor.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement