advertisement
Question
Posted by: Lee | 2009/11/23

Weetbix

Hi

Is daar is verskil tussen die gewone Weetbix en die vir Diabete? Watter word voorgestel vir kinders?

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Lee
Jy vra my nou vas! Ek het nie onlangs na Weetbix gekyk nie en was nie bewus daarvan dat daar nou 'n diabetiese Weetbix beskikbaar is nie! Ek vermoed dat die diabetiese weergawe geen suiker sal bevat nie en moontlik met ander versoeters soos aspartaam, versoet sal wees. Dit is ook moontlik dat die diabetiese Weetbix ekstra plant proteïene bevat soos soja om die glisemiese indeks te verlaag. Ek raai maar net en belowe om so gou as moontlik te kyk in die supermark. Daar is geen rede hoekom kinders nie gewone Weetbix saam met melk of jogurt vir ontbyt kan eet nie.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2009/11/23

Beste Lee
Jy vra my nou vas! Ek het nie onlangs na Weetbix gekyk nie en was nie bewus daarvan dat daar nou 'n diabetiese Weetbix beskikbaar is nie! Ek vermoed dat die diabetiese weergawe geen suiker sal bevat nie en moontlik met ander versoeters soos aspartaam, versoet sal wees. Dit is ook moontlik dat die diabetiese Weetbix ekstra plant proteïene bevat soos soja om die glisemiese indeks te verlaag. Ek raai maar net en belowe om so gou as moontlik te kyk in die supermark. Daar is geen rede hoekom kinders nie gewone Weetbix saam met melk of jogurt vir ontbyt kan eet nie.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.