advertisement
Question
Posted by: Lee-Ann | 2009/09/07

Weet nie wat om te doen nie.

Hi

Ek wil graag raad vrae.Okay in my nek sit daar vet klier wat ek so paar maande daar gevoel het.My dokter se dis vet klier al het hulle nie eers toetse gedoen nie.Ek wil graag weet kan ek dit lat uit haal en hoe gaan ek te werk om dit te lat doen as ek kan.Of moet ek dit net lat uit los?

Groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lee-Ann
Mens kan gewoonlik voel of dit 'n vetklier is of nie, en dit is gewoonlik nie gevaarlik nie. Maar as dit jou pla, kan jy 'n sjirurg gaan sien om dit vir jou te verwyder.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement