advertisement
Question
Posted by: Lee-Ann | 2009/09/07

Weet nie wat om te doen nie.

Hi

Ek wil graag raad vrae.Okay in my nek sit daar vet klier wat ek so paar maande daar gevoel het.My dokter se dis vet klier al het hulle nie eers toetse gedoen nie.Ek wil graag weet kan ek dit lat uit haal en hoe gaan ek te werk om dit te lat doen as ek kan.Of moet ek dit net lat uit los?

Groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lee-Ann
Mens kan gewoonlik voel of dit 'n vetklier is of nie, en dit is gewoonlik nie gevaarlik nie. Maar as dit jou pla, kan jy 'n sjirurg gaan sien om dit vir jou te verwyder.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: charlotte | 2015/05/12

Halo daar my man het al vir 'n aantal klompie jare n groot kliere agter sy oor. So 2 maande terug het hy aan dit begin druk en daar het wit etterige goed uitgejom en die klier het gelyk of dit gesak het, maar nou sit hy al v 2 weke met d klier wat weer so groot is soos 'n albaster en sy oor is nou ook binne seer,kan dit gevaar inhou? Hy het nie n medies nie, wat kan ek doen om hom te help?

Reply to charlotte
Posted by: mike | 2010/03/23

kan vet kliere gevaar inhou
ek het sopas 4 laat uitsny

Reply to mike
Posted by: Carl | 2009/11/08

Hi
Ek het (wat ek dink ' n vet klier is) op my rug vir die afgelope 2/3maande. dit word groter en die laaste tyd is dit seer as ek daaraan vat??
wat staan my te doen??

Reply to Carl
Posted by: Lee-Ann | 2009/09/07

Baie dankie vir die raad :)

Groete Lee-Ann

Reply to Lee-Ann

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement