advertisement
Question
Posted by: Susan | 2012/10/12

Weet nie of dit kan werk nie!!!

Ek is in verhouding vir 2jaar met n ou met twee dogters, 17 en 16, hulle is dierbare kinders, ek gee baie om vir hulle, en kom goed oor die weg met hulle..ek bly in my eie plek met my seun van 15, gaan kuier en slaap oor by hulle Pa oor naweke. hy is n baie moeilike ou, is nooit verkeerd nie, is geneig om gevoelloos te wees as iets hom nie pas of te na kom nie...sy Pa en Ma is in n huwelik van 30 jaar, en sy Ma is siels ongelukkig, die Pa is ook so gevoelloos, loop met n dik mond vir dae aan een, skreeu aaklige goed vir sy vrou, sy vertel my sy wens dat sy hom jare terug gelos het want sy haat haar lewe, nou wil ek weet is daar n toekoms vir my saam die ou, hy het groot geword met so n bombastiese Pa en neig ook daarnatoe, sy dogters vind hom ook baie ongenaakbaar, was al in drie verhoudings voor my en nie een het gewerk nie...enige raad ek wil nie my tyd verder mors nie, is daar iemand wat ook hierdeur is...

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Sounds like the kids may be pleasant, but the guy sounds like his personality and style is not at all promising for a stable and happy relationship. His history of previous relationships, including those with his daughters is not at all promising. At this age HE WILL NOT CHANGE FOR THE BETTER.
Better luck next time

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: cybershrink | 2012/10/13

Sounds like the kids may be pleasant, but the guy sounds like his personality and style is not at all promising for a stable and happy relationship. His history of previous relationships, including those with his daughters is not at all promising. At this age HE WILL NOT CHANGE FOR THE BETTER.
Better luck next time

Reply to cybershrink
Posted by: 40''ish | 2012/10/12

Nou ja toe! ek is 45 en hy is 49 en ekt hom al baie probeer " uitvang"  (aan die begin) en ook besef ek het eintlik ''n juweel. Hy is miskien " koud"  maar hy is elke aand by die huis en hy loop nie rond nie en en en en.

Ons is niemand perfek nie - ek is seker daar is dinge van jou wat hom teen die muur uitdryf - en veral in 2de huwelike of 10de verhoudings (lol) moet ons ma bietjie meer insit en bietjie harder probeer. Ek is seker jy self was ook al in ''n ander verhouding of twee en jy weet wat se bollie daar is en wat jy nie mee kon saamleef nie.

Ons word nie jonger nie (en als hang al ha ha) so ons moet mooi dink. Ek se nie mens moet stront vreet nie maar mens kan maar so bietjie klipe kou so nou en dan.

Vandag op die foon was hy skielik baie kil teenoor my en ek weet dadelik dat daar iemand by hom is en hy wil nie sy " sagte"  kant laat uitkom voor die ou nie. Mens moet maar probeer verstaan.

Sterkte en lekker naweek.

Reply to 40''ish
Posted by: Susan | 2012/10/12

Hi 40ish, baie dankie vir jou terugvoering, wat jy se is so waar...hy het sy oomblikke wat hy so sag en liefdevol is en ek het baie verbetering gesien vandat ons begin uitgaan...hy het nooit gewys hy gee om nie, nou kan hy sommer net se hy is lief vir my, eeen van die GROOT plus punte van hom is...jy kan glo as hy vir jou se hy doen iets of waar hy is...dit is waar, hy haat n gejok, dit is een van die grootste plus punte, en ek het nog nie agter gekom dat hy rondloop nie...ek dink al die plus punte is n goeie ding...ek gaan aan ons verhouding werk....en ek is 52 en hy 45

Reply to Susan
Posted by: 40''ish | 2012/10/12

Jy kan nie iemand verander nie. Dink aan jouself, kan jy regtig iets van jouself verander? Jy sal hom of so moet aanvaar of los.

Ek''t ''n man wat baie gevoelloos voorkom. Hy se nooit hy''s lief vir my nie. As ons alleen is, is hy ''n totaal ander mens en sien ek sy " sagte"  kant. Ek kyk na sy ou gevoellose drol van ''n pa en na sy ma wat ook nie ''n hart het nie en sien waar hy vandaan kom en hoekom hy so is.

Belangrikste is KAN JY of KAN JY NIE daarmee saamleef? Indien nie skuif aan. Moet nie dat die kinders se likes of dislikes jou beinvloed nie ek was in ''n paar verhoudings voor die een mens vergeet maar wel daai kinders. Dink aan wat vir JOU van belang is, wat JY soek en het die man dit.

Ek weet nie hoe oud jy is nie maar as jy in jou 40''s is dan weet jy daar is bitterlik baie min mans daar buite wat ordentlik en getrou is...kyk dalk bietjie na sy goeie kant? Wat doen hy wel wat reg is ?

Sterkte dis nie ''n maklike besluit nie.

Reply to 40''ish
Posted by: paul | 2012/10/12

Susan
Ek is self ''n man so ek kan vir jou probeer help van ''n man se perspektief. (ek is Engels, so as die Afrikaans ''n bietjie lol, vergewe my asseblief). Ek voel eintlik jammer vir jou ou - sy enigste rolmodel as dit kom by verhoudings is sy Pa, en hy is presies dieselfde. Ek dink hy is heel moontlik lief vir jou, maar behandel jou nes sy Pa dit sou doen. Kan hy verander? Hoogs onwaarskynlik. Moet jy bly? Nee, my dier, ongelukkig nie. Hy sal ''n massiewe transformasie moet ondergaan met sielkundige hulp bo-aan die lys, en gewoonlik weier sulke ouens sielkundige hulp omrede dit nie " macho"  is nie. As hy jou regtig liefhet en wil hou, sal hy uit sy eie om raad by die regte mense vra. As jy daarna weer daaroor wil dink, staan dit jou vry - maar vir eers, maak liewers ''n einde. Jammer, en voorspoed ou skat

Reply to paul

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement