advertisement
Question
Posted by: Hanna | 2013/02/05

Weet nie meer watter kant toe nie

Kry erg pyn onder my regterkantste ribbes wat tot in rug gaan.

Kan nie regop bly nie.

Is dit simptome van spastiese dikderm?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hanna

Ek stel voor dat jy jou dokter so gou as moontlik vir 'n ondersoek en buik sonar konsulteer, aangesien jy tipiese simptome van galblaas siekte/galstene het.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2013/12/15

Hi, ek het verskriklike pyn in my linkerkant so in lies, ek kan nie baie loop nie dan voel dit of ek van pyn kan neersak, as ek baie loopsukkel ek om in kar te klim, kan ook nie my been hoo optel as ek plat le nie,,help asb moeg vir pyn nbou al 18jaar wat ek dit verduur........

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement