advertisement
Question
Posted by: Stokkielekker | 2007/01/15

Q.

Week 1 - Die Dieet Waarvan almal praat

Ek is nog nie eens op die dieet nie, het net die suiker en koolhidrate uitgesny en reeds 1.5kg verloor. Ek drink meer as 2 liter water per dag, dus kan dit ook nie net die verlies aan vog wees nie.

Nog net 10.5 kg om te gaan!!

Sal julle op hoogte hou!

Ps. Janique - hoe gaan dit met jou vordering...

11
user comments

C.

Posted by: Glasie | 2007/04/06

Oorweeg dit om met die dieet te begin,maar wonder of ek darem so nou en dan 'n wyntjie kan drink?

Reply to Glasie
Posted by: Janique | 2007/01/17

Aan stokkielekker!
Ja jy gaan stunning lyk!!! As ons eers daar punt bereik het, dan worry ons hoe om die gewig af te hou!!! Ek verjaar einde April en dan wil ek ook goed oor myself voel. Nou ja, voorspoed hoor, ons moet mekaar maar ondersteun. Groetnis

Reply to Janique
Posted by: Stokkielekker | 2007/01/17

Aan Janique

Jislaaik - jou resultate is wonderlik. Ek's nie veel gepla oor al die kommentaar nie.

Ek het 5 maande oue baba en week nou die minste wat ek in 'n jaar geweeg het. Dit voel sommer fantasties.

Ek verjaar in Maart - toevallig aan die einde van my 10 weke en gaan dan op vakansie. Gaan (en moet) stunning lyk!

Reply to Stokkielekker
Posted by: Stokkielekker waar is jy??? | 2007/01/17

Waar is jy??? Die mense skryf al spesiaal net vir my en jou aandag!!!

Reply to Stokkielekker waar is jy???
Posted by: Van Janique aan Me too | 2007/01/17

Hi, dankie vir jou positiewe reply. Met my dieet gaan dit goed. 1ste weeg is Vrydagaand eers maar my skaal sê klaar 4kg af. Van gister af voel ek baie beter, het baie baie moeg gevoel. Het vanoggend weer marmite met water gedrink en het gister bietjie peanut butter geeet vir bietjie woema voordat ek tennis toe gaan. Maar jong, hou die site dop, vreeslik baie negatiewe aanmerkings word gemaak oor die dieet. Ek kan nie glo dat ek 'n week laas brood, melk, koek, chocolates, pasta, ens. geeet het nie. En ek mis dit nog nie. Groetnis eers en voorspoed met jou nuwe poging!!!

Reply to Van Janique aan Me too
Posted by: Me too | 2007/01/17

Hi - moenie moed verloor nie. Die diet werk regtig en het ek 17kg verloor in 'n kwessie van 3 maande, maar nou ja, my lekker gene van lekker eet het die oorhand geneem en het ek vir bykans 2 jaar LEKKER geeet om alles weer op te tel.
Ek gaan volgende week daarop begin, want is dit vir my 'n maklike diet en een wat regtig werk!

Sterkte!!

Reply to Me too
Posted by: Aan Stokkielekker van Janique | 2007/01/15

Hi, baie bly vir jou part. Met my gaan dit goed. My skaal het vanoggend gewys 3.4 kilos af vanaf verlede Woensdag. En glo my ek voel dit aan my klere. Ek is met tye baie honger dan eet ek ekstra maar van die toelaatbare kosse. Nou nog net so 7 as 'n moet, alles ekstra is 'n groot bonus. Voorspoed en wees positief en maak die beste daarvan al sê ander mense wat.

Reply to Aan Stokkielekker van Janique
Posted by: Stokkielekker | 2007/01/15

Vet mens.

Dis die naam: Die Diëet waarvan almal praat. So R 1300 vir 10 weke plus nog vitamines...

Reply to Stokkielekker
Posted by: Nicky | 2007/01/15

Laat of sien of jy nog teen maart maand op die site jou vordering wys want ek is seker jy gaan teen feb al begin moan dat jy pap is en nie by die dieet kan hou nie!

Reply to Nicky
Posted by: Adele | 2007/01/15

Baie mooi. Jy het lekker min om te verloor! Jy sal dit gou afskud

Reply to Adele
Posted by: Vet mens | 2007/01/15

Wat is die naam van die dieet?? & hoeveel kos dit??

Reply to Vet mens

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement