advertisement
Question
Posted by: liena | 2011/05/13

Weard,freaky..

ek is in n jaar verhouding en my ou is eeeerrrrgggg. ek is in bloemfontein en hy 140kilos van hier,hy is besitlik en jaloers ek mag niks doenie en moet 24/7 met hom praat ek het hom nog nooit enige rede gegee om onseker te voel nie,een oomblik is hy die rustigheid vanself en ander oomblik is hy die duiwel vloek skree en gaan tekere,as ek nie my foon antw bel hy op werk foon en gaan mal of bel al my familie lede en maak moeilikheid,ek het hom al gelos maat dryg om my lewe hel te maak en los my dan nie uit nie.maar in my hart is ek lief vir hom want hy kan `n baie goeie ou wees.Hyt 2 jaar terug `n blaasie op die brein gehad maar hy is toe uit gehaal dink jy dit het iets met dit te doen want hy is `n baie aggresiewe mens help,

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageTeen expert

Please post your question in English, your teen expert is from Ireland!

many thanks

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

6
Our users say:
Posted by: Vrye Denker | 2011/06/07

Het jy nie ''n fris familie-lid wat die ou op sy plek kan sit nie? Die ou klink effe onstabiel. Maar daar is ''n eenvoudige vraag wat jy jouself kan vra: is jy bereid om ''n stuk vrot vleis te eet as daar ''n paar stukkies is wat heel smaaklik is?

Reply to Vrye Denker
Posted by: S | 2011/05/20

What do the expert know about the South African situation? Get a S.A. expert!!! That understands Afrikaans also!!!

Reply to S
Posted by: jack | 2011/05/19

Luister nou mooi, hierdie ou gaan jou na jou graf stuur as jy hom nie los nie, ek praat van ondervinding, my dogter was in so ''n verhouding en ons is deur hel met die vark. Ou end sy het so aanstress gelei dat dit ons tot op hede duisende rande gekos het aan dokters, sy het nou die mees fantastiese man en trou die einde van jaar.SUSSIE JAAR DIE VARK WEG,VER WEG...

Reply to jack
Posted by: Gagga | 2011/05/17

Ek stem saam met Nols. Jy moet uit die verhouding uiot so gou as moontlik of jy gaan seer kry !

Reply to Gagga
Posted by: nols | 2011/05/13

nee jong hierdie ou klink mental,hoe houer jy van hom ontslae raak hoe beter,dit is die tipe ouens wat jou leed kan aandoen.

Reply to nols
Posted by: Teen expert | 2011/05/13

Please post your question in English, your teen expert is from Ireland!

many thanks

Reply to Teen expert

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement