advertisement
Question
Posted by: Anonymous | 2009/05/15

Watter melk is die beste vir 1jarige

My dogtertjie is 1jaar en 1maand oud. Sy is tans op NanHA2. Watter melk sou u voorstel? Nido/First Growth? Moet ek wat tot 15maande voor ek dit verander?
Baie dankie en lekker naweek

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Anonymous
As jou dogtertjie tans NanHA2 gebruik dan neem ek aan dat sy 'n allergiese baba was want hierdie produk word aanbeveel vir babas wat allergiesimptome soos veluitslag, asma, braking, ens ontwikkel op standaard borsmelksubstitute. As sy wel aan allergieë gely het, dan sal jy 'n sg. "uitdaging" doen met 'n baie klein hoeveelheid van Nido of First Growth. Volgens haar reaksie sal jy dan of met die huidige produk moet voortgaan, of sal jy geleidelik kan begin om oor te skakel na die produk waarop sy nie reageer nie. Skakel gerus ook die “Nestle Consumer Services” by 0860 09 6789 vir addisionele raad.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement