advertisement
Question
Posted by: Ekke. | 2009-04-21

Watse gaatjie is dit dan?

Hi doc. Bo-op my kop het ek ' n klein knoppie en langs die knoppie is iets wat voel soos ' n gat, omtrent so groot soos ' n 5 sent stuk. Dis meer soos ' n ' dent' . ' n Sagte deel. As ek op hierdie kol druk, voel dit soos ' drukking'  op my brein. My kop voel seer binne in my kop en dit voel asof my gesig en kop warm word. Ek kry ook dan ' n warm, drukkende gevoel aan die binnekant van my ore. Die gevoeltes duur voort tot so 5 na 10 minute na die tyd. Ek het die affere so paar maande terug ontdek, maar weet al baie lank van die knoppie. die knoppie is seker so groot soos ' n Disprin. (Weet nie hoe anders om dit te beskryf nie.) Het almal so gat?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Ekke
Nee, kinders het nog sagte plekkies waar die skedel nog moet toegroei maar grootmense behoort nie so iets te hê nie - laat jou dokter bietjie hierna kyk?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement