advertisement
Question
Posted by: Annelize | 2010/02/04

Waterstofperioksied

Ek het by ' n sielkundige gehoor van ' n sekere druppel medisyne wat 35% goeie graad waterstofperioksied moet bevat. Dit moet
gedrink word saam met stil water. weet jy dalk van enige sulke medisyne. ek was vandag by 2 apteke, en niemand kon my help nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Annelize
Ek is nie oortuig dat dit veilig is om te gebruik nie - sien http://www.medscape.com/viewarticle/541868
http://www.h2o2.com/technical-library/default.aspx?pid=78&name=FDA-Drinking-Info
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Joe | 2010/02/08

Die dokter weet natuurlik beter. Het jy al ooit gedink wat presies Waterstof Peroksied aan jou kan doen? Kinders gebruik dit dan om hul hare piepie-geel te kleur in die vakansie  ) Boonop is dit ' n ontsmettingsmiddel vir oop wonde. Ek sal byvoorbeeld nooit eens daaraan dink om ' n glas Coke te drink wat 35% Dettol inhet nie, so 35% opllossings van Peroksied sal ek ook nie gou oor my lippe kry nie.

Reply to Joe
Posted by: cyberdoc | 2010/02/04

Hallo Annelize
Ek is nie oortuig dat dit veilig is om te gebruik nie - sien http://www.medscape.com/viewarticle/541868
http://www.h2o2.com/technical-library/default.aspx?pid=78&name=FDA-Drinking-Info
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement