advertisement
Question
Posted by: LIANDA | 2011/01/20

waterretensie

ek wil net graag weet hoe gaan ek vasstel wat is fout hulle het gese ek hou water terug in my weefsels hoe gaan ek daarvan ontslae raak of eerder vra wat veroorsaak dit ek kan gewig verloor en dan oor n week of twee het ek alles op getel plus dubbel die gewig wat ek verloor het ek is baie lief vir water maar ek gaan nie baie toilet toe nie eenkeer of 2 keer n dag is dit gesond al drink ek baie water

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Lianda
Indien jy nogal baie water drink en net 1 of 2 keer per dag urineer, dan is daar waarskynlik 'n probleem. Gaan sien asb jou dokter en vertel hom van die waterretensie en die feit dat jy so min urineer ten spyte van al die vloeistof wat jy inneem. Die dr sal ook vir jou watertablette (diuretika) kan voorskryf om van die oortollige water in jou weefsels ontslae te raak.
Waterretensie kan bv veroorsaak word deur nier- of blaasinfeksies en dit is dus belangrik dat jy by jou dr hulp soek.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2011/01/20

Beste Lianda
Indien jy nogal baie water drink en net 1 of 2 keer per dag urineer, dan is daar waarskynlik 'n probleem. Gaan sien asb jou dokter en vertel hom van die waterretensie en die feit dat jy so min urineer ten spyte van al die vloeistof wat jy inneem. Die dr sal ook vir jou watertablette (diuretika) kan voorskryf om van die oortollige water in jou weefsels ontslae te raak.
Waterretensie kan bv veroorsaak word deur nier- of blaasinfeksies en dit is dus belangrik dat jy by jou dr hulp soek.
Sterkte
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement