advertisement
Question
Posted by: Lisa | 2008-11-19

Waterpokkies?

Hi,
My man het gister ' n jeukerig veluitslag begin kry wat regoor sy rug en gedeeltes van sy bors versprei het. Dit lyk soos waterpokkies maar die probleem is dat hy wel waterpokkies as ' n kind gehad het. Dit lyk soos ' n klein blasie / puisie en is rooierig rondom en baie op mekaar. Kan dit moontlik ' n allergie wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lisa
Nee allergiee gee gewoonlik nie 'n blasie-agtige uitslag nie - laat jou dokter liewer kyk. Nou en dan kry mens tog mense wat 'n tweede keer waterpokkies kry as hulle nie goed antilliggame gemaak het as kinders nie
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: NICOLENE | 2015-08-19

DAGSE MY DOGTERTJIE VAN DRIE HET SO GESTAAN EN VRYF TOE VRA EK HAAR WAT NU TOE WYS SY MY DIT LYK SOOS N MISKIET BYT MAAR NET BJA KLEINER EN SY HUIL ERG SE DIS EINA HU SAL EK WEET WAT DIT IS SY IS VAN KOP TOT TONE UITGESLAAN EN HULLE HET NOG NIE INENTINGS GEKRY VIR MAASELS OF WATERPOKKIES NIE WANT ELKE KEER AS ONS CLINIC TOE GAN HET HULLE NIE IN VOORAAD NIE

Reply to NICOLENE
Posted by: aaa | 2014-01-19

Ek het 3 keer waterpokkies gehad. Op die ouderdomme van 10, 17 en 30. Al 3 keer behoorlik deur n mediese dokter gediagnoseer. Hoe ouer jy is, hoe erger kry jy dit.

Reply to aaa
Posted by: Lisa | 2008-11-19

Abc,

Hy het dit ook al gehad. Kan mens dit meer as eenkeer kry?

Reply to Lisa
Posted by: abc | 2008-11-19

Duitse masels?

Reply to abc
Posted by: AB | 2008-11-19

I had it 3 times in my life, so he could have it again as well.

Reply to AB

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement