advertisement
Question
Posted by: LG | 2010/08/19

Water in middel oor

Ek het water in my middel oor, en vir ''n ruk nou kan ek nie meer goed hoor met die oor nie, af en toe raak dit seer en jeuk binne-in. My dokter het Orelox 200 en Prelone 5mg voorgeskryf. Die Orelox moet ek in die oggend en aand drink vir 5 dae lank en die Prelone vier keer ''n dag. Is dit die regte medisyne hiervoor? En hoe lank sal dit neem om op te klaar sodat ek weer my gehoor kan terugkry? Is van die newe effekte van die medisyne miskien lomerigheid en verswakte konsentrasie? Ek het die medisyne eers vanaf gisteraand begin gebruik en net ''n rukkie nadat ek dit gedrink het, kon ek skaars my oë  oophou van moegheid - is nou skrikkerig om dit by die werk te drink. En moet ek ander medikasie neem om blaasinfeksie te voorkom? Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo LG
Ja dit is regte medisyne vir middeloor ontsteking. Die Prelone kan jou dalk lomerig maak. Dit gaan so 5-7 dae neem om op te klaar. Jy sal dalk nodig hê om weer terug te gaan na jy klaar is met die kursus antibiotika sodat die dokter kan kyk of die vog opgeklaar is. Jy kan dalk probiotika gebruik 3 keer 'n dag om blaas/vaginale jeuk te voorkom.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/08/19

Hallo LG
Ja dit is regte medisyne vir middeloor ontsteking. Die Prelone kan jou dalk lomerig maak. Dit gaan so 5-7 dae neem om op te klaar. Jy sal dalk nodig hê om weer terug te gaan na jy klaar is met die kursus antibiotika sodat die dokter kan kyk of die vog opgeklaar is. Jy kan dalk probiotika gebruik 3 keer 'n dag om blaas/vaginale jeuk te voorkom.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement