advertisement
Question
Posted by: Helena | 2011/01/20

Water aerobics

Hi Dokter

Ek wil graag weet of water aerobics ''n goeie " excerise routine"  is om gewig te verloor? Dit lyk na sports en volgens die artikel op die web klink dit na ''n goeie oefen.

Enige advies sal baie waardeur word.

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Helena
Aërobiese water oefeninge is wel 'n goeie soort oefening om gewig te verloor en soos jy se, is dit nogal pret en aangenaam. Probeer dit gerus, veral as daar georganiseerde klasse in jou nabyheid plaasvind.
Lekker oefen
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2011/01/20

Beste Helena
Aërobiese water oefeninge is wel 'n goeie soort oefening om gewig te verloor en soos jy se, is dit nogal pret en aangenaam. Probeer dit gerus, veral as daar georganiseerde klasse in jou nabyheid plaasvind.
Lekker oefen
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement