advertisement
Question
Posted by: SARIE | 2010/08/30

water

dit klink seker dom - maar almal se jy moet 8 glase water drink per dag maar hoe groot is 1 glas is dit ''n klein glas of ''n lang glas of ''n spesifieke hoefeelheid ml.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Sarie
Nee dit is nie 'n dom vraag nie. Algemeen gesproke, is 'n glas ongeveer 250 ml, dus 8 x 250 ml = 2 liter. Maar wat baie belangrik is, is om nie TE VEEL Vloeistof per dag te drink nie! Volwassenes het 2,5 liter vloeistof per dag nodig en dit sluit alle vloeistowwe in (tee, koffie, koeldranke, vrugtesappe, melk, water, alkohol indien dit van toepassing is, gebottelde water, ens). Indien jy te veel vloeistof drink (bv. 2 liter water plus 1-2 liter ander vloeistowwe) dan sal jy jou liggaam se elektroliete soos kalium en natrium uitwas via die niere en dit kan gevaarlik wees. Maak dus seker dat jy nie meer as 2,5 liter vloeistof in totaal elke dag drink nie.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Maria | 2010/08/30

250ml , m.a.w. 2 liter water per dag

Reply to Maria
Posted by: DietDoc | 2010/08/30

Beste Sarie
Nee dit is nie 'n dom vraag nie. Algemeen gesproke, is 'n glas ongeveer 250 ml, dus 8 x 250 ml = 2 liter. Maar wat baie belangrik is, is om nie TE VEEL Vloeistof per dag te drink nie! Volwassenes het 2,5 liter vloeistof per dag nodig en dit sluit alle vloeistowwe in (tee, koffie, koeldranke, vrugtesappe, melk, water, alkohol indien dit van toepassing is, gebottelde water, ens). Indien jy te veel vloeistof drink (bv. 2 liter water plus 1-2 liter ander vloeistowwe) dan sal jy jou liggaam se elektroliete soos kalium en natrium uitwas via die niere en dit kan gevaarlik wees. Maak dus seker dat jy nie meer as 2,5 liter vloeistof in totaal elke dag drink nie.
Groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.