advertisement
Question
Posted by: Adele | 2009-11-24

Water

Hi Doc, wil net weet of daar enige negatiewe uitwerking op my liggaam kan wees as ek meeste van my vloeistof inname neem teen 14h00 in die middag. Ek vind dat ek meeste van my water en my tee/koffie drink voor 14h00, geen spesifieke rede nie en dan net so 250ml water en een koppie koffie na twee drink. Ek weet nie of ek my liggaam onwetend laat dors ly nie? Sal jou terugvoering waardeer.

God bless

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Adele
Dit word gewoonlik aanbeveel dat mens dwarsdeur die dag vloeistof inneem. Ek sal dus aanraai dat jy daar die 250 ml water versprei oor die middag (veral as die weer warm is) en dan nog 'n ekstra koppie tee, rooibos of koffie drink tot jy gaan slaap. Die idee is om 2,5 liter Vloeistof per dag in te neem en as mens ongeveer 14 uur lank wakker is, om dan so 1 koppie vloeistof elke 2 uur in te neem.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2009-11-25

Beste Adele
Dit word gewoonlik aanbeveel dat mens dwarsdeur die dag vloeistof inneem. Ek sal dus aanraai dat jy daar die 250 ml water versprei oor die middag (veral as die weer warm is) en dan nog 'n ekstra koppie tee, rooibos of koffie drink tot jy gaan slaap. Die idee is om 2,5 liter Vloeistof per dag in te neem en as mens ongeveer 14 uur lank wakker is, om dan so 1 koppie vloeistof elke 2 uur in te neem.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement