advertisement
Question
Posted by: Livey | 2012/08/15

Wat veroorsaak pyn in linker sy? Soms kry ek dit in beide sye.

Wat veroorsaak pyn in linker sy? Soms kry ek dit in beide sye.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Livey

Ek stel voor dat jy 'n dokter vir 'n ondersoek konsulteer, aangesien daar vele oorsake vir pyn in die linker sy is. Moontlike oorsake wat ondersoek moet word, is hardlywigheid, nierstene, nierpypontsteking, endometriose, 'n breuk ens.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Juanita | 2016/03/17

Ek het pyn onderkant my rub, asof daar 'n knop is. help asb.

Reply to Juanita
Posted by: yolandi | 2013/10/10

Hi ek het vanoggend opgestaan met hierdie vreeslike pyn in my linker sy, ek het 4 maande terug n histarektomie gehad en van daar af het ek seer om my naeltjie ook en maag swel so groot op met tye dat dit lyk of ek swanger is. Ek kan nie vandag regop loop so seer is my linkersy. Wat kan tog fout wees????

Reply to yolandi

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement