advertisement
Question
Posted by: Radeloos | 2009/01/19

Wat veroorsaak Koorsblare

Goeiedag,
Ek het tot so 3jr terug nog nooit in my lewe ' n koorsblaar gehad nie. nou kry ek dit gereeld as ek net ' n bietjie stres. met die laaste een het ek nie gestres nie. was wel in die geselskap van ' n kind met een en baie in die son. kan ' n mens koorsblare aansteek. Waar kom dit vandaan en waarom sou ek dit juis nou kry. My man het dit nog nooit aangesteek nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Radeloos
Mens steek dit aan - dit word veroorsaak deur 'n virus ( herpes labialis) Vra jou dokter om vir jou 'n kursus antivirale medikasie te gee binne 24 uur wanneer die volgende een begin om te kyk of jy dit kan uitwis
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

13
Our users say:
Posted by: Daleen | 2015/11/18

Ek het al vir baie jare hierdie virus. As jy dit eenmaal het het jy dit altyd. Ek gebruik Activir salf. Sodra die koorsblaar uitkom smeer dit dadelik aan en elke 2 ure. As jy dadelik met die salf begin genees dit gou. Hou maar altyd salfies byderhand.

Reply to Daleen
Posted by: Anonymous | 2015/09/21

Die beste om te gebruik is Cyclivex tablette, ja daar is baie raad, maar al die boere raad het ek moed opgegee, toe kry ek dit, en glo my na die eerste 2 pille se gebruik, voel jy die verbetering

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2014/06/15

my klein kinders van een gesin het koorsblare, so steek hul mekaar aan hul is 6 jr 4 jr en 11 maande. die oudste 2 het dit in hul gesiggies gekry, die baba het dit nou op haar een skouertjie en op haar heupie. wat kan hul gebruik vir dit asb. ek kry hul so jammer, dit is nou 'n kringloop,

Reply to Anonymous
Posted by: Clodette | 2014/04/02

Ek het `n koorsblare binne my mond hoe gaan ek van dit onslae raak? en hoe steek dit aan om binne jou mond te kom? Ek kry dit nooit nie en dis seer en ongemaklik. want al 3 is so aan die kant van my binne lip.

Reply to Clodette
Posted by: Emsie van der Merwe | 2014/02/21

Ek weet hoe dit voel ek sit ook kronies met koorsblare en weet nie meer wat om te doen nie. Sodra die een weg gaan kom een net langs daai een uit!!!! My mond is kronies seer en voel soms ek gaan van my kop afraak want dit wil nie beter word nie. Ek het tot foliensuur pille probeer dit het vir n ruk goed gegaan en so 3 maande later het ek maar weer met die rotiene begin so ek is raadop!!!!!

Reply to Emsie van der Merwe
Posted by: Anonymous | 2014/01/09

Ek kry die afgelope paar maande al koorsblare aaneen. Ek kry net altyd salf en n en is baie furstreerd. My kop pyn en my gesig is baie seer. Ek het my apteker gevra of da iets anders is behalwe salf, want ek kry net by die dokter salf en vitamienes om my gestel op te bou. Ek het twee zentol pille gekry en dit darm opgehou vir n week. Week later en ek het een op my lip en een in en buite my ooglid. Dit jeuk en is seer.Wat moet ek doen asb gee raad. Ek kan nie meer so aangaan nie. Ek is so moeg daarvoor, want ek voel net nooit meer lekker nie.

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2014/01/09

Ek kry die afgelope paar maande al koorsblare aaneen. Ek kry net altyd salf en n en is baie furstreerd. My kop pyn en my gesig is baie seer. Ek het my apteker gevra of da iets anders is behalwe salf, want ek kry net by die dokter salf en vitamienes om my gestel op te bou. Ek het twee zentol pille gekry en dit darm opgehou vir n week. Week later en ek het een op my lip en een in en buite my ooglid. Dit jeuk en is seer.Wat moet ek doen asb gee raad. Ek kan nie meer so aangaan nie. Ek is so moeg daarvoor, want ek voel net nooit meer lekker nie.

Reply to Anonymous
Posted by: MIELIE | 2013/07/03

EK sukkel nou al die afgelope vyf maande met een en het al alles probeer maar dit wil nie weggaan nie het nou alles probeer en was ook al by n velspesialis

Reply to MIELIE
Posted by: Jackie | 2009/03/26

Ons het al alles op die mark probeer vir koorsblare. Niks help nie. Wat nou?

Reply to Jackie | 1 comment (hide)
Posted by: Renee Nortje | 2013/04/16

Probeer gerus om vinalla essens aan die koorsblaar te smeer, dit droog die koorsblaar vining uit. Vir koorsblare in die mond kan jy gerus sterk sout water prober en gorrel sommer met dit.

Posted by: Me2 | 2009/01/19

O ja, en bly weg van die son af

Reply to Me2
Posted by: Me2 | 2009/01/19

Dis die herpes simpleks 2 virus. As jy dit een keer gekry het sal jy dit altyd kry, daar is nie ' n cure vir dit nie. Moenie in -|- ak kom met iemand wat koorsblare het nie, dis baie aansteeklik en passop veral om ' n kind te soen as jy ' n koorsblaar het, daar het al ' n kind blind geword a.g.v ' n vrou wat haar gesoen het wat ' n koorsblaar gehad het, die virus het na haar oog gegaan. Jou gestel is baie af. Gaan apteek toe sodat hulle elke tweede dag vir jou ' n B12 inspuiting kan gee om jou immuunstelsel te verbeter, dis glad nie so seer nie, brand net ' n bietjie, vra net vir jou apteker oor die B12 inspuiting en of hulle dit doen by die apteek, anders kan jy dit koop en self by die huis doen.

Reply to Me2
Posted by: Candy | 2009/01/19

Dit word veroorsaak deur die herpes simplex virus. Dis baie aansteeklik en die meeste mense het die tipe wat koorsblare veroorsaak. Die kanse dat jou man dit het is baie goed dalk is sy imuunstelsel net baie sterk.

Reply to Candy

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement