advertisement
Question
Posted by: landie | 2008/04/03

Q.

wat om te doen?

my baba is 15 maande en ek het nie geld om haar kleuterskool toe te stuur nie, kan u dalk vir my se wat ek met haar by die huis kan doen, wil nie he dat sy moet agter wees nie. ek het geen idee wat sy al kan en moet kan doen nie. niemand kan vir my se. jammer ek is 'n dom 1ste ma. niemand wat kan help om my nie.

Expert's Reply

A.

Expert ImagePaediatrician

Dit is glad noie nodig om jou baba van 15 maande kleuter skool toe te stuur nie. Praat heeltyd met haar, speel met haar, lees vir haar en ontspan.Sy kan later aan kleuter skool toe gaan

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or person harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments
Posted by: Nog 'n arm ma | 2008/04/03

Landie, koop Smile se boek oor baba/kleuter stimulasie. Dit gee baie idees wat jy met huis goed kan doen asook al die intelektuele/emotionele en motoriese ontwikkeling mylpale. Die boek is nie duur nie en is die moetie werd. Jou kleinding kry die heel beste voorsprong deur by jou te wees in plaas van a skooltjie. Maar ek stem saam dat dit help om te weet wat om met haar te doen om haar besig te hou.

Reply to Nog 'n arm ma

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement