advertisement
Question
Posted by: miekie | 2010/10/26

Wat nou?

Dag dr.
Het voorheen advies by dr. gevra. Baie dankie daarvoor.
Het gevorderde artesklerose, 45 jr, afgelope 2 jaar dubbel cabg, 3 stents.Waarom voel ek nie beter nie, wat is verder prognose? Die statins wat ek drink laat my uiters sleg voel, erge buik en skelet pyn. My hande en bene swel selfs snags gaan swelsel nie af, dra lelike kouse bedags. Die totale moegheid wat ek ervaar (baklei daarteen) het volle huishouding om te behartig, maak my moedeloos. Kry sielkundige behandeling ook. Sien Maandag kardioloog. Watter belangrike vrae moet ek opper? Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Miekie
Vra hom om te kyk of jy dalk effense hartversaking het wat jou swelling en moegheid veroorsaak. Hoor ook of jy nie dalk na 'n ander tipe statin kan oorskakel nie en of die dosis effens verlaag kan word. Hy moet dalk ook na jou Kalium vlakke en skildklier funksie kyk. Laat weet my wat sê hy?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/10/26

Hallo Miekie
Vra hom om te kyk of jy dalk effense hartversaking het wat jou swelling en moegheid veroorsaak. Hoor ook of jy nie dalk na 'n ander tipe statin kan oorskakel nie en of die dosis effens verlaag kan word. Hy moet dalk ook na jou Kalium vlakke en skildklier funksie kyk. Laat weet my wat sê hy?
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement