advertisement
Question
Posted by: Izzy Mallie | 2009/08/21

WAT NOU?!!?!?!

Ons is getroud vir 9 jaar. My man het al herhaaldelik " vriendinne"  gehad. Ek het nooit iets konkreets gehad om hom mee te dagvaar nie. Op hierdie stadium kan ek regtig nie meer die emosional abuse hanteer nie. Ek sit ook met die suspisie dat hy en my vriendin ook nou al " VRIENDE"  is. Ek is bang om die skeisaak te gaan aangee, want ek en ons 2 kinders is afhanklik van hom vir behuising, aangesien my salaris dit nie sal kan dek nie. Sal ek alle aanspraak op behuising, my kar ens. verloor as ek die saak gaan aangee? Hy vorseer my nou om op kalmeerpille (skedule5) te gaan en ek het so idee dit is sodat hy dit teen my kan gebruik om die kinders te kry as ek besluit om te skei. Ek weet nie wat my regte is nie. Ek is in Namibie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDivorce support expert

My apology, I do not speak Afrikaans.

info@sadsa.net

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anon | 2009/09/02

Izzy, gaan vra jou vraag op die divorce peer support forum. Jy gaan daar geholpe kom.

Reply to Anon

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement