advertisement
Question
Posted by: Shani | 2008/05/28

Wat nou??

Ek het 'n verhouding met 'n getroude man gehad. Hy het belowe hy gaan sy vrou los en met my trou. Nou is ek swanger en hy is terug by sy vrou. Wat doen ek nou??? Help asb

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Maybe they need to put the announcement up on billboards, because some people just don't get the message. Married men who chose to cheat on their wives and have an affair, will say ANYTHING to get the sex they want. They are not to be believed, and rarely leave their wives for the mistress. If they do, you're stuck with a husband who you know beyond possible doubt is ready to cheat on you with some other mistress. You don't win.
Consult a lawyer and sue him for breach of promise and for maintenance and childbirth costs, to ensure that he has to continue paying for what he did. And look after the innocent child you helped to create

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: stukkend | 2014/03/05

Ek en. My verloofde het op trou gestaan hy hhet my en sy kint net so gelos vir I meisie wat ver jonger as hy is hulle het mekaar nie eers lank geken nie hy mag niks te doen het met ons nie hy bel net as hy werk as sy nie by hom is nie wat kan ek doen

Reply to stukkend
Posted by: Cindy | 2008/05/28

Ek stem saam met alles wat Anon-a-muisie sê.

Ek het ook 'n onbeplande swangerskap gehad en het aborsie oorweeg, maar nooit daarmee voortgegaan nie.
Vandag het ek die pragtigste dogtertjie wat ek voor kon wens.
Die kind gaan vir jou baie liefde en vreugde in jou lewe bring, dis 'n groot geskenk.
Sorg net dat jy 'n prokureur gaan sien en die nodige finansiële en mediese sorg kry wat jy verdien.
STerkte

Reply to Cindy
Posted by: anon-a-muisie | 2008/05/28

Jy se vir God dankie vir die geskenk wat hy jou gegee het.

Jy maak 'n plekkie reg vir die kind WAT ONSKULDIG IS en maak hom/ha groot.

Jy gaan sien 'n prokureur en hoor wat is jou regte. Jy eis dan onderhoud sodra jy kan ens.

Hou op om aan hierdie man die mag oor jou te gee en jy gaan ook nie vir die res van jou lewe jouself blameer vir jou penarie nie.

Jy hou op jammer voel vir sy vrou en moontlike kinders want dis nie jou probleem nie. Hulle en hy is nie jou probleem nie.

Jy doen nou wat reg is vir JOU kind.

Ons almal maak foute en ons wat wel ook minaresse was weet maar te goed waardeur jy gaan - gaan lees gerus posts aan ANDI laas week.

Sterkte

Reply to anon-a-muisie
Posted by: KING | 2008/05/28

HY HET GEKRY WAT HY WOU HE. NOU IS HY TERUG BY VROU LIEF. DAGVAAR HOM VIR PIEL BELASTING EN TROU BREEK. HOOP SY VROU WEET DAARVAN DAT JY SWANGER IS. HOOP SY SKEI DIE VARK.

Reply to KING

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement