advertisement
Question
Posted by: H | 2010/01/17

Wat laat mans rondloop

Seks kan wonderlik wees met jou huidige partner, in my geval is dit  sy is seksie, vry lekker en bereik die ongelooflikste orgasmes dmv klitorale of g-kol orgasmes tydens penetrasies. Sy laat my goed lyk. Wat meer kan ' n man vra?

Ek dink wat ontbreek is die onbekende, die uitdaging, om ' n meisie te vry met die hoop dat sy sal toe gee, daardie beentjies wat later begin oopskuif en jy haar oorwin. Daardie lekker vry waar jy versigtig, kamtag per ongeluk oor haar bors streel en as jou hand nie weggevat word nie begin jy die nippel te bewerk. En soos die asemhaling haar verraai begin jy stelselmatig na die ander puntjies toe beweeg totdat sy dit meer wil he as jy.

Dis moeilik om hierdie " jagtog"  en ontdekkingsreis en oorwinnings te smaak as jy weet jy gaan dit kry ( in ' n vaste verhouding).

Bespreek dit met haar en wissel dinge af en doen roll playing? Ja, en as jy vir haar sê  sy moet maak of sy ' n onskuldige 18 jarige meisietjie is wat jy gaan verlei, dink sy dalk jy dink aan haar eie 18 jarige dogtertjie terwyl jy met haar besig is.

So, hoe doen mens dit, dames? :~)

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSexologist

Dear H
what you have outlined is how you view the way sex should occur with mutual benefit and satisfaction for both of you. There is another aspect and that is how your partner views the encounter.You nicely outline how the conversation can pan out and it is encouraging to note that there is inclusivity in your approach .That there is the thought that you are thinking of her 18 year old daughter is worrying and further discussion is needed to allay fears about this .
All of us have sex in a cultural ,social and religious framework and therefore it is important to explore partner views on fantasies etc,.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

7
Our users say:
Posted by: w | 2010/01/19

ONDERWYSER AG SHAME SOEK JY MELK

Reply to w
Posted by: Onderwyser | 2010/01/18

Gaan terug skool toe en leer spel asseblief!!

proffesionele = professionele
supireer = superieure
selvde = selfde
skellem = skelm

Reply to Onderwyser
Posted by: w | 2010/01/18

H stem saam waar is die lus van die jagtog die opwinding soos skellem spyker daai opwinding.Hell ek mis dit.

Reply to w
Posted by: H | 2010/01/18

Hallo.

Nee W, sy soek dit, aanmekaar! Dis net dat so nice as wat dit is, daardie uitdaging en opwinding van: " wonder of ek gaan score"  is uiteraard nie meer daar nie.

Reply to H
Posted by: w | 2010/01/18

H ek stem saam met jou disgusted gaan gee klas waar jy supireer kan voel H ek sit in die selvde bootjie as jy weet jy wat is dat ons vrouens dink dis werk om sex te he maar hulle glo dat toe julle getroud is het jy (die) man al die sex gehaat vir die res van jou lewe so vrouens skrik al is dit net wakker!

Reply to w
Posted by: H | 2010/01/18

Luister jou disgusted -|- , ek weet watse forum hierdie is.

Jy moet ' n onderwyser wees, of word een, jy het die mentaliteit om te dink jy het met kinders te doen.

Reply to H
Posted by: Disgusted | 2010/01/17

Geez.... Is jy onder die indruk dat die " health 24-pick-up-a-lady"  is of ' n chatroom... Die is ' n plek, of te wel was, waar jy proffesionele mense vra vir hulp nie jou onderdrukte sex fantasies uitbeeld vir almal om te lees nie. gaan beantw jou eie vraag deur jou vrou, of wie ever dom genoeg is om saam jou te wees.

Reply to Disgusted

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement