advertisement
Question
Posted by: Anonymous | 2009-06-01

Wat kan ek doen?

Hi Dok

Dok ek is so 9 weke swanger. Dis my eerste swangerskap. Ek is ongelooflik naar - die hele dag. Alles maak my naar. Ek kon nie die naweek uit die bed klim nie agv my naarheid. Dit beinvloed my werk. Ek drink Vomifene, maar dit help glad nie. Ek eet droe koekies in die oggende, maar dit help ook niks. Ek braak nie so gereeld nie. So een keer per dag in die middae tussen 5 en 6. Ek voel vreeslik. Ek kon gisteraand nie slaap agv die naarheid nie. Help asb - enige raad welkom.

Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Apart from what you are doing, ginger biscuits and ginger tea may help. It does usually get better after 12 weeks.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2009-06-01

Baie dankie vir die raad Nikki ek sal verseker die gemmer koekies probeer.

Reply to Anonymous
Posted by: Nikki | 2009-06-01

Haai jong, toe ek swanger was het ek gemmer koekies geë et en dit het my naerheid lank genoeg weggevat sodat ek iets kon eet, so probeer gemmer en dan eet jy ietsie daarna - die naerheid hoort weg te gaan na jou 12de week! Baie sterkte

Reply to Nikki

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement