advertisement
Question
Posted by: xxx | 2011/01/13

Wat kan dit wees?

my nuwe bf wil anale seks probeer. soms voel dit asof hy sukkel om met vaginale seks ''n orgasme te kry - soms dink ek ek is nie " styf"  genoeg vir hom om die vaginale area nie - kan dit wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSexologist

Dit is moontlik dat hy sterker en harder stimulering nodig het en dit ka nook wees dat hy analse seks meer opwindend vind. Jy sou jou “PC muscles” kon versterk – dit is die spiere wat direk betrokke is gedurende seks – Kegel oefeninge is ‘n reeks oefening wat spesifiek gefokus is op die willekeurige sametrekking en verslapping van die spiere ten einde sterker sametrekkings te kon kry as ook om genoegsaam te souk on ontspan gedurende seks. Jy sou net die frase “kegel exercises” kon google en jy sal vele sires kry wat dit bespreek. Jy is verder welkom om ons direk te kon bel – 0860100262 waar jy kon verwys word na ‘n professionele persoon so na as moontlik aan jou.

Verder is jy ook welkom om ons webblad the besoek vir enige seksuele gesondheid informasie en oefeninge wat hulpvol souk on wees – www.sexualhealth.co.za

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

7
Our users say:
Posted by: vingertjie | 2011/01/17

ek wil voorstel, koop ''n groot dildo, en nes hy begin speel met jou anus, dan probeer jy hard om die dildo in sy anus op te druk gly dit maklik in, is hy ''n moffie. Hoop hy los jou foefoenolletjie nou bietjie uit

Reply to vingertjie
Posted by: Romany | 2011/01/14

Anale sex kan probleme vir jou veroorsaak in die toekoms. Jy mag dalk opeindig om nappies te dra .... dink mooi

Reply to Romany
Posted by: sexologist | 2011/01/14

Dit is moontlik dat hy sterker en harder stimulering nodig het en dit ka nook wees dat hy analse seks meer opwindend vind. Jy sou jou “PC muscles” kon versterk – dit is die spiere wat direk betrokke is gedurende seks – Kegel oefeninge is ‘n reeks oefening wat spesifiek gefokus is op die willekeurige sametrekking en verslapping van die spiere ten einde sterker sametrekkings te kon kry as ook om genoegsaam te souk on ontspan gedurende seks. Jy sou net die frase “kegel exercises” kon google en jy sal vele sires kry wat dit bespreek. Jy is verder welkom om ons direk te kon bel – 0860100262 waar jy kon verwys word na ‘n professionele persoon so na as moontlik aan jou.

Verder is jy ook welkom om ons webblad the besoek vir enige seksuele gesondheid informasie en oefeninge wat hulpvol souk on wees – www.sexualhealth.co.za

Reply to sexologist
Posted by: motlalentwa | 2011/01/13

Really enjoyed reading the two responses. Afrikaans is a naais language

Reply to motlalentwa
Posted by: Intruder | 2011/01/13

Nee dis no net plein ombeskofgeit hy kon mos eers vra of jy daarvan hou en as hy soe gewoont is daaraan moes hy geweet het dis ongemaklik, ek sê  jou hy is meer into anale sex as wat hy is in vaginale sex, soe as ek jy is maak ek my soelank gereed vir dit want as die ou op die 2 keer somer vingers in jou anus druk dan is dit clear hy wil somer vinnig aan beweeg na anale sex toe, as hy dit weer doen maak dit clear met hom dat hy dit nog ni eers met jou discus het nie...anders dump die anal denkende ou en vat iemand anners

Reply to Intruder
Posted by: xxx | 2011/01/13

ek verstaan ook nie hoekom hy anale seks wil he nie hy is " above average size"  dis hoekom ek so bang is vir die anale seks wat is dit met anale seks en mans? sommer al met ons 2 keer seks het hy begin met sy vingers ek was baie ongemaiklik maar hy het gese ek moenie so preets wees nie...

Reply to xxx
Posted by: Intruder | 2011/01/13

Jong hy is eerder te klein en wil iets nuuts probeer of hy is net aspris, hoe in hemels naam kan jy jouself stywer maak, hy moet leer om sy brein te gebruik en nie op sy penis staat te maak nie want dit laat hom in die steek, anale sex kan baie pynvol raak en dit moet stadig dog erstig opgeneem word, nie means to an end nie, as hy nuut is en wil sommer so anale sex hê  vra hom of hy nie liewer gay wil wees nie.

Reply to Intruder

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement