advertisement
Question
Posted by: Stella | 2008/10/17

Wat kan dit wees?

Ek is al amper 2 weke oor my tyd en het tuis swangerskap toetse gedoenen dit wys negeitief. As ek dan nie swanger is nie wat kan dit dan veroorsaak?

Ek wil so graag swanger raak, is daar iemand wat ' n boereraat het???

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

the best thing would be to see your doctor to check for causes for the late period.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: AQUA | 2008/10/17

As dit jik dan bedoel dit dit groei so die kans is daar dat jy dalk swanger is. As jy buierig is dan is dit wel ook ñ  teken.

Ek was amper in dieselfde boot en toe dog ek dis PMS, maar toe ek ñ  bloedtoets doen, toe was ek swanger. Ek is nou 13 weke swanger en ook baie gelukkig want ons het net so gesukkel.

Sterkte met alles en hoop jy vind goeie nuus uit.

Reply to AQUA
Posted by: Stella | 2008/10/17

Nie so baie seer nie mar dit jik wel! Ek is nogals die afgelope ruk baie buierig, spring vinnig op my perdtjie!

Reply to Stella
Posted by: AQUA | 2008/10/17

Hi,

Ek het nie boereraat nie, maar ek sou sê  die beste ding sou wees om Dokter toe te gaan sodat hulle bloedtoetse kan doen.

Dis die beste manier om doodseker te wees. Is jou borste seer en hoe is jou bui?

Alles van die beste...

Reply to AQUA

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement