advertisement
Question
Posted by: Alta | 2010/10/01

wat is ons reg/kans

ons wil hierdie saak teenstaan hier is naastenby wat gebeur het, wat nou?
my seun het ''n dagvaardiging ontvang van Santam vir die herstel van ander moror....
Datum van ongeluk 26/6/2009
Saak aangemeld 27.6.2009 by Wonderboompoort polisiestasie Saak nommer - OB 2517/06/2009 Ongeluk nommer - 78072009

0829238770 - Jorrie, motor eienaar
WMR 176 GP - Mazda 3 rooi (op die dagvaardiging wys dit as UMR 176 GP) Drywer - Ursula Stroh ID - 7808260329080

Op die aand van 26 Junie 2009 (u moet net sekermaak op die polisie verslag, ek kan nie alles onthou nie) was Allen in Voortrekker Straat (Pretoria) oppad Kempton Park toe waar hy by sy suster gewoon het, van noord na suid.

In Voortrekker Straat voor die pad insny met Beatix Straat het die dame in die rooi Mazda, Ursula Stroh van bane verwissel en reg voor Allen ingesny en gerem en amper ''n ongeluk veroorsaak.
Hy het haar agtervolg en sy het heen en weer oor die bane gesny.
Toe hulle by die kruising van Malan en HF Verwoerd kom het sy skielik remme aangeslaan.
My seun het haar motor getref, links agter.
Hulle het nie die polisie ge -|- ak nie, Ursula Stroh het toe aan Allen gesê  dat dis haar "  boyfriend"  se kar en dat hy dit sal regmaak want hy is ''n " panelbeater" . Sy het om die blok gery en toe oorkant die pad gestop en wou Allen aanrand. Die " boyfriend" , Jorrie 0829238770 het toe opgedaag en hulle het toe gery.
Allen se motor was so beskadig dat hy nie kon ry nie en het ons toe ge -|- ak.
Ons het toe ''n insleepdiens opgespoor wat hom teruggesleep het Kempton Park toe.
Allen het nie versekering gehad nie want hy was vir ''n tydperk werkloos en kon nie dit bekostig nie. Ons moes ook vir die herstel van sy kar betaal wat +- R30 000 was want anders kon hy nie by die werk uitkom nie.
Ons het toe niks van die ongeluk gehoor nie tot die versekering hom eendag ge -|- ak het toe hy besig was om kliente te help, hy het hulle versoek om hom asb later te skakel maar hy het niks verder van hulle gehoor nie.
Op ''n stadium het hy ''n sms ontvang van die eienaar van die kar, hy eis toe dat Allen aan hom die bybetaling van R4000 moet betaal. Allen het nie sulke geld nie en hoekom moet hy dit aan hom betaal.
Aan die einde van Julie,30/31 Julie 2009 het Allen weer ''n sms ontvang oor die bybetaling.

die sms was soos volg gestuur" 

....sms ontvang vanaf sel nr 0725353159... Hi, The excess amount on my Mazda was R4000. When will you be able to pay it. If you do not pay it, I will hand it over to my attorney. Louwrens.

... sms geantwoord... I have no intention of paying anything until you provide me with written proof that I alone am guilty of causing the accident. Also provide me the details of the vehicle. I want to know who''s vehicle it is and who was driving it. What is your case number and when and where did u report the accident. I want ALL the detail as I wish to take this to the insurance ombudsman. You have the right to Legal Advice and so do i.

... sms ontvang... Ha ha. See you in court. +27829238770

Ons het toe niks weer van die person gehoor nie.

Sept 2010 ontvang my seun ''n telefoon oproep van Zonika, sy werk vir die prokureurs Naude en Eksteen, onder Zayne du Randt. 051 4004000. Hulle verteenwoordig Santam.

Ek , Alta skakel toe die Zayne op 8/9/2010 en hy kon op daardie stadium nie onthou nie maar dit is Santam wat nou die bedrag eis van die skuldige party. Ek wil toe by hom weet wie het besluit dat Allen skuldig is... niemand het hom nog dokumente gestuur oor die saak nie. Hy sal my terug skakel oor die saak sodra hy die leer kry, maar het dit nie gedoen nie.
In hierdie stadium is daar baie vra van ons kant waaroor ons nie seker is nie soos...
Was sy opgegee as regmatige bestuurder van die voertuig by die versekering Het die bestuurder ''n geldige bestuurderslisensie Hoekom is Allen skuldig, wie het dit vasgestel? Daar was geen polisie op die toneel nie.
Hoekom het die versekering nie aan Allen die kans gegee om sy kant van die ongeluk te stel nie?
Waarom het die saak so lank geneem?
Wie sê  die dame is werkloos, soos op die dagvaardiging?
Die eienaar van die motor besit sy eie besigheid wat motors verkoop- wie sê  die motor wat herstel is, is die een wat in die ongeluk was?
Hoekom is die naam op die sms "  Louwrens"  maar hy het gese sy naam is Jorrie en die sel nr van sms is anders.

Ek hoop dat u ons asb kan help sodat ons duidelikheid kan kry oor alles.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageFamily law expert

Hierdie is 'n forum vir familiereg aangeleenthede. Dit sou gewens wees indien u met 'n prokureur kontak maak wat ondervinding versekeringsreg het.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: family law expert | 2010/10/01

Hierdie is 'n forum vir familiereg aangeleenthede. Dit sou gewens wees indien u met 'n prokureur kontak maak wat ondervinding versekeringsreg het.

Reply to family law expert

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement