advertisement
Question
Posted by: Louise | 2011-04-13

Wat is fout met my vrou?

Het September 2010 begin met buikswelling,buikpyn,naarheid.Dr het seertjies in my buikwand gekry,is behandel.Buikswelling was nog daar en braking.Is geopereer op blaas (klein vergroeisel) en eierstokke(sist) verwyder en buikswelling het verbeter,braking bly nog dieselfde hou nie kos in nie. Het toe homopaat gaan sien volgens hom het ek ''n parasiet op my lewer wat alles veroorsaak. Bloed is getoets alles is, ook getoets vir pofferie en was ook negatief.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Louise
Het jy dalk 'n gastroenteroloog gesien - dit mag wees dat jy 'n obstruksie van die derm het wat die swelling, naarheid en braking veroorsaak. Ek dink 'n sonar van die bobuik en dalk 'n x/straal van die buik is nodig as dit nog nie gedoen is nie. Sien ook http://familydoctor.org/online/famdocen/home/tools/symptom/529.html
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011-04-14

Hallo Louise
Het jy dalk 'n gastroenteroloog gesien - dit mag wees dat jy 'n obstruksie van die derm het wat die swelling, naarheid en braking veroorsaak. Ek dink 'n sonar van die bobuik en dalk 'n x/straal van die buik is nodig as dit nog nie gedoen is nie. Sien ook http://familydoctor.org/online/famdocen/home/tools/symptom/529.html
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement