advertisement
Question
Posted by: nana | 2009/01/05

wat is dit????

My swaer in Perth Australia, is pas gediagnoseer met ' ' Idiopathic Cerebellar Syndrome' ' ...help asb! Wat beteken dit nou eintlik in gewone taal? Ek kan wel se dat dit maande van toetse geneem het, tandstopsels wat verwyder is (daar was loodvergiftiging vermoed) en baie trane tot hierdie diagnose..
Hy is oor die algemeen net swak, sien sleg, hoor sleg, loop moeilik, is van balans af, en verswak baie vinnig.
Is daar enige mediese hulp hiervoor en wat is die prognose?
Dankie vir die raad...

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Nana
Ideopaties beteken eintlik hulle kon nie 'n spesifieke rede vir die siekte identifeer nie. Die cerebellum is die deel van die brein wat jou balans beheer. Ek kan nie regtig 'n opinie gee oor die behandeling of die prognose nie, dit sal afhang van sy toestand en simptome. Ek neem aan tumore, oorerflike oorsake, multiple sclerose en so aan is uitgeskakel?
Sien ook http://www.mayoclinic.com/health/ataxia/DS00910
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement