advertisement
Question
Posted by: KATY | 2008-11-19

WAT IS DIE KANSE

EK WIL NET WEET EK OP DIE INSPUITING VIR N JAAR AL NOG NIE GESKIP OF LAAT GESPUIT NIKS MAAR WAT IS DIE KANS DAT EK KAN SWANGER RAAK OP DIE INSPUITING AANGESIEN MY EERSTE KIND VERWERK IS TERWYL EK OP DIE PIL WAS WAT EK OOK NOOIT GESKIP OF IETS GEDRINK HET WAT DIT GEKANSSELLEER HET NIE EK NAAR GEWIG OP GETEL MY MAAG LYK EINTLIK OF EK SWANGER IS EK KRY SOOIBRAND EET DING WAT EK GEWOONTLIK NIE EET NIE MAAR DIE HOME TEST WYS NEGATIEF???

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Katy
As jy gereeld jou inspuiting gebruik het is die kans bitter klein dat mens sal swanger word. Jy het dalk bietjie gastritis ( ontsteking van die maagslymvlies) Laat jou dokter kyk.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: lucinda | 2016-01-12

ek is nou al amper 3 maande op inspuiting. kan ek swanger raak terwyl ek op inspuitin is?

Reply to lucinda
Posted by: Anonymous | 2014-12-05

Hi daar ek het 2weke terug my maandstondes gekry is op die pil maar vergeet om te drink in oggend. My lae rug baie seer,sooi brand en was naar en cravings wat kan dit wees.

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement