advertisement
Question
Posted by: piggi | 2011-06-07

wat gemaak

Ek is24 en het al 2 kleinkies gehad . Ek is baie lief vir my man maar is net nie meer lus vir seks nie.
Hy praat altyd van die goeie ou dae ( 4 jaar terug ) toe ons nog 5 keer op ''n dag seks gehad het . Maar nou wil ek nie meer nie . Al waneer ons nou seks het is waneer hy my smeek of omkoop .
E weet dit klink erg as ek dit so stel maar dis die waarheid .

Hy het ook gegaan en gaan speelgoed koop soos vibrators en snaakse goed om soos hy se ons huwelik optekiker . Maar ek hou nie davan nie .
Nou se hy as ons nie ons huwelik opkiker ens nie gaan ons dit nie maak nie .

W kan ek doen ? Is dit die waarheid van die 3 , 6 ,9 12 jaar hikups in ''n huwelik ?
Ek is op die pil , kan dit wees dat die piil my lus wegvat ?
Is die inspuiting ''n beter opsie ?
Is dit waar dat die inspuiting mens vet maak ?

Help asb . E is lief vir my man en wet hy het ook drange

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Piggi

Dit is baie belangrik dat jy 'n sielkundige konsulteer om vas te stel of dit 'n sielkundige probleem is. Jy kan ook jou dokter vir bloedtoetse konsulteer, om enige ander oorsake uit te skakel, soos byvoorbeeld 'n onderaktiewe skildklier, diabetes ens.

Dit sal 'n goeie idee wees om die pil te staak of die inspuiting te probeer of as jy en jou man besluit dat jul gesin voltooi is, hom te vra vir 'n vasektomie vra. Ongelukkig kan alle voorbehoedmiddels gewigstoename veroorsaak en jy sal nie die uitwerking weet, voor jy dit probeer nie.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement