advertisement
Question
Posted by: S | 2009-04-14

Wat gaan aan?

Gee my asb raad. Ek is deesdae vreeslik moeg en naar. Selfs al eet ek, voel ek naar en ek het ' n dowwe drukking in my kop. Ek het sinus en moet elke aand oogdruppels gebruik en Allergex drink. Ek slaap sleg deur die nag en sukkel om op te staan in die oggende. Kan dit dalk my gemoedstoestand wees wat dit veroorsaak? Ek voel die afgelope tyd ontevrede met myself en my lewe. Ek het ' n wonderlike man, maar dit voel asof daar meer in die lewe is as waar ek nou is.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

The wisest thing would be to see your GP or a good general physician for a complete physical check-up, to rule out any physical illness or illnesses as causes of these symptoms, and they can also check whther there is n anxiety disorder or depression present. Onl with a proper diagnosis can one plan useful treatment. If there is depression, it can indeed amplify any physical symptoms, but there may be more than one thing needing attention

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: KIM | 2016-08-01

HI EK IS GEDURIG NAAR VOEL EMOSIONEEL OOR ENIGE IETS IS BUIERIG BY TYE WAT KAN DIT WEES

Reply to KIM
Posted by: Melissa | 2015-10-25

Gee asb raad ek was by die dr want ek voel snaaks dit voel of ek waker is en my lyf slaap ek het hewige kopseer en kry koud en dan warm en het blaas. Infeksie bly moeg en vergeet wat ek laas gedoen het of waar ek iets gebere het. Die dr het gese dat ek vandag sal beter voel dis net erger blaas ingeksie . Dis wat hy vrudag gese het. Hy het my iriene getoets en gese dis blaas infeksie ek bly moeg en is baie emosioneel

Reply to Melissa
Posted by: petru volschenk | 2013-08-22

Kan iemand my help asb sit met die pyn in my bors,dit voel soos n wind is wat vassit maar haal swaar asem en die drukking word net erger,Sodra ek iets eet of drink dan brand dit het al enos gedrink en gedink dit is n wind wat vas steek kan nie slaap nie die drukking word net erger

Reply to petru volschenk
Posted by: Liza | 2009-04-14

Is daar ' n kans dat jy swanger kan wees? Moegheid en naarheid is 2 van die eerste simptome. Dit veroorsaak mos ' n skommeling van hormone wat ook kan lei tot veranderinge in gemoedstoetstand.

Aan die ander kant veroorsaak ' n ' post nasal drip'  (wat met sinus gepaard gaan) ook naarheid. Die sinus is tien teen een ook die rede vir die dowwe drukking in jou kop. Dan as jy sukkel om asem te kry terwyl jy slaap, gaan jy ook nie goed slaap nie wat sal veroorsaak dat jy die hele tyd moeg gaan wees - wat ook kan lei tot ' n slegte gemoedstoestand.

Gaan sien ' n dokter (of ' n ander dokter) - miskien werk die allergex nie goed genoeg vir jou nie.

Sterkte
Liza

Reply to Liza

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement