advertisement
Question
Posted by: Marisca | 2012/11/16

wat ek mag eet en wat nie

Goeie dag

eks was omlangs vir n gastroskpoie gewees en hulle het gevind ek het n bakteriese infeksie met n klein breuk. nou het my dokter ge se ek moet by n dieetkundige kom sodat hulle vir my kan se wat ek mag eet en wat nie.

kan dokter my asb help?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Marisca
Ek is jammer om te lees dat jy 'n bakteriële infeksie en 'n klein breuk het. Ek stem saam dat so 'n dubbele probleem met die spysvertering deur 'n geregistreerde dieetkundige gehanteer moet word en dat sy jou sal moet leiding gee totdat jy volkome herstel het. Besoek die Webwerf van die Assosiasie vir Dieetkunde in SA by: www.dietetics.co.za en kliek op "Private Practising" om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Die dieetkundige sal jou help met 'n individuele dieetvoorskrif wat ontwerp is vir jou spesiale behoeftes, medikasies, ens.
Ek hoop jy sal gou herstel
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement