advertisement
Question
Posted by: ANONIEM | 2008/07/15

WAT ANDERS IS FOUT?

WAT ANDERS IS FOUT MET JOU AS JY GEREELD GEMENSTRUEER HET EN DIT BLY WEG, MAAR JY IS NIE SWANGER NIE?

kAN HORMONE DIT NET VANSELF DOEN OF MOET JY JOU DOKTER GAAN SIEN?

ONS PROBEER VIR 'N KINDJIE MAAR 2 TOETSIES WYS GEEN TEKEN VAN GOEIE NUUS. EKS NOUAL BY DAG 42.

DANKIE!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

There are many causes for delayed periods - ovarian cysts, hormone problems, etc. You should see your doctor.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

6
Our users say:
Posted by: Geworried | 2008/07/17

Ai! Geniet die oefen! :)

Ek het nogsteeds nie begin en die toets wat ek gister oggend gedoen het het nie eers 1 strepie gehad nie... Sal nou maar geduldig wag tot die einde Julie en dan vir die dokter gaan vra of daar ' n blondekop blou oog baba oppad is...

Reply to Geworried
Posted by: ANONIEM | 2008/07/16

AGGE NEE!!!! EK WOU WEER DIE NAWEEK GETOETS HET, MAAR GAAN NIE NODIG WEES - "DAAI TYD VAN DIE MAAND" HET VANOGGEND BEGIN!

STERKTE VIR JOU! EK SAL NET WEER BEGIN "OEFEN" LATER DIE MAAND!

Reply to ANONIEM
Posted by: Geworried | 2008/07/15

Dit was twee baie duidelike strepies, maar dit was heelwat nader aan mekaar as die toets prentjie. Ek het nog een gekoop, sal weer more oggend probeer.

Ek het tot Maandag oggend niks makeer nie. Gisteroggend begin naar voel en vandag het ek oral puisies! Lyk soos 'n tiener meisie!

As toets more weer negatief is en ek oor 2 weke nog nie begin menstrueer het nie, sal ek dok gaan sien.

Reply to Geworried
Posted by: Zaa | 2008/07/15

Hi dames,

Dis dalk beter om n' bloed toets te laat doen, dis meer akuraat as n' HPT. Dit kos bietjie meer geld ja, maar ten minste sal jy presies weet of jy swanger is of nie.

Hou duim vas vir julle tweetjies, en as julle swanger is, BAIE GELUK MAMMA'S

Reply to Zaa
Posted by: ANONIEM | 2008/07/15

EK WEET WAT DIE DOK VIR ONS GAAN SE: GAAN VIR 'N BLOEDTOETS! WAS JOU TOETS MET 2 STREPIES BAIE DUIDELIK? MYNE HET 'N BAIE ONDUIDELIKE 2DE STREPIE GEWYS AN DIE 2DE TOETS NIKS?! TEN MINSTE VOEL JY NAAR - GOEIE TEKEN. EK VOEL SO GOED EN ABSOLUUT GEEN SIMPTOME NIE!

STERKTE! DALK MOET JY NOG 'N TOETS DOEN... DALK MOET EK OOK, MY LAASTE KEER WAS SONDAG. EK WIL NIE ONNODIG BLY RAAK NIE.......

TATA

Reply to ANONIEM
Posted by: Geworried | 2008/07/15

Ek is so bly iemand anders het dieselfde probleem! Ek is al by dag 44 en nou is ek nog naar ook - ek kan glad nie koffie drink nie, dit proe vir my soos sigarette. Het vanoggend 3 toetse gedoen. 2 negatief en een met 2 strepies...

Reply to Geworried

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement