advertisement
Question
Posted by: Sonja | 2009/09/03

Was in oor

Wat kan dit wees dat ek nou vir die afgelope 2 maande elke dag droë  was in my linker oor ervaar. Ek het nie onlangs verkoue gehad nie, dat dit dalk soos ontsteking kan wees nie. Kan ek sommer iets by die apteek aanvra?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Sonja
Was in die oorkanaal word gevorm om die vel van die oorkanaal te beskerm. As jy gereeld jou oor met 'n oorstokkie skoonmaak kan jy dalk oormatige wasvorming veroorsaak. Los liewer uit, die oor maak homself skoon. Was is ook wateroplosbaar so word in elk geval uitgewas as jy hare was of stort en jou ore word nat!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement