advertisement
Question
Posted by: Griet | 2009-09-23

warmgloede

Hi Doc
Ek is 45 het volle histerektomie gehad op 38 en begin nou erge warmgloede kry. My Gp het my op premarin 0.3mg gesit en ek drink dit nou vir 5 dae. Dit voel asof die gloede erger is veral in die aand. verbeel ek my en is ek te haastig vir resultate? Die gevoel wat ek saam met die gloede kry is net so erg, ek is onmiddellik so geirriteerd en voel so snaaks ek kan dit nie beskryf nie... wil net skree! Ek drink nou al vir jare cilift en het besluit om dit te los en is tans besig om myself te " speen" , het elke 2de dag 1 pil gedrink en drink nou elke 2de dag ' n halwe pil. Kan dit die rede wees? HELP1

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Griet
Ja ek dink die Cilift onttrekking kan 'n rol speel - drink 'n halwe een daagliks vir 'n week en probeer dan elke 2 de dag. Gee die Premarin nog bietjie kans.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement