advertisement
Question
Posted by: Leanna | 2008/12/20

Warmgloede

Doc, ek het vir ' n jaar warm gloede gekry, en het toe vir 20 dae slaappille gedrink en toe vir so 5 aande ' n kalmeerpil vir stres. Nou die wonderwerk, my warmgloede het verdwyn!!! Is dit moontlik, of net toevallig dat dit opgehou het? Ek kry nou net baie ligte gloede, what a bargain! Thanks Ek is 52 j oud

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Leanna

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Dit is heel moontlik net toevallig, maar ek stel voor dat jy jou dokter besoek vir 'n vol hormoon telling profiel.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Zexeon | 2008/12/21

Ek het ook geen slaappille gisteraand gedrink nie en het ongeveer 7 ure geslaap met een onderbreeking toe my seun my wakker maak vir toestemming om sy matras na ons kamer te bring, elk geval ek kry ook nie meer warm in die aand nie, gelukkig is dat dit amper heeltemal opgehou het moontlik is dit nie toevallig nie. Ek dink siber dokter is met verlof ons kan haar forum verander in ' n ' festive chat forum'  vir al die mense wat nie familie of vriende het en net wil gesels.
Mag almal ' n wonderlike dag he.
:-)

Reply to Zexeon

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement