advertisement
Question
Posted by: LEANA | 2012/06/21

WARM VOETE EN VITAMINE

More dokter

Ek het rukkie terug my been gebreek en is nog besig om te herstel. Ek vind egter veral in die aande dat beide my voete en bene baie warm word. Amper asof warm gloede kry en hou partykeer tot 2 -3ure aan. Wat is dit en veroorsaak die hitte gevoel? Dit kan nie dalk ''n begin van " wintervoete"  wees nie?

Ek wil ook weet watter tipe vitamines kan ek gebruik om my bene meer op te bou? Ek drink tans Caltrate Plus tabs 1 per dag. Wat addisioneel kan en mag ek drink?

Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHealthy Bones

Hello Leana
Die Caltrate is voldoende. Sorg ook dat jy 'n gebalanseerde dieet met voldoende proteine, groente ens eet. Die warm voete kan verskeie redes he- as dit baie pla, laat jou GP hulle ondersoek vir 'n moontlike oorsaak.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: wilma | 2012/07/02

warm geswelde voete voel of uit vel bars en baie pyn

Reply to wilma
Posted by: Healthy Bones | 2012/06/26

Hello Leana
Die Caltrate is voldoende. Sorg ook dat jy 'n gebalanseerde dieet met voldoende proteine, groente ens eet. Die warm voete kan verskeie redes he- as dit baie pla, laat jou GP hulle ondersoek vir 'n moontlike oorsaak.

Reply to Healthy Bones

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement