advertisement
Question
Posted by: Balie | 2010/03/29

warm gloede

Ek is 52 en wil net weet wat ek vir warmgloede kan gebruik

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

HRT would be an option.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Estelle Kleinhans | 2010/04/18

Ek is 52 jaar oud en het 12jaar gelede ''n gedeeltelike histerektomie gehad (ek het nog my eierstokke). Ses maande na my operasie moes ek met Premarin begin as gevolg van intense warmgloede. Ek het onlangs die Premarin gestaak en iets meer natuurliks probeer gebruik aangesien ek dit al vir so ''n lang tydperk gebruik. Dit het vir ''n maand goed gegaan maar nou in my 2de maand van ''n alternatiewe produk, sukkel ek om snags te slaap en kry ook gedurende die dag warmgloede wat ek nie met die gebruik van die Premarin ondervind het nie. Is daar enige alternatiewe uitweg? Ek ondervind ook al vir meer as ''n jaar geweldige haarverlies en het vir maande Omega 3 &  6 tesame met Stress-B Complex aanvulilngs gebruik. Dit lyk egter nie asof my haarverlies minder word nie  inteendeel, dit lyk asof dit vererger het nadat ek die Premarin gelos het. Ek verneem graag of ek dalk ''n meer natuurlike produk kan oorweeg.

Met dank.

Reply to Estelle Kleinhans
Posted by: balie | 2010/03/31

enige iets anders as HRT?

Reply to balie
Posted by: gynaedoc | 2010/03/30

HRT would be an option.

Best wishes

Reply to gynaedoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement