advertisement
Question
Posted by: Joan | 2010/03/28

warm gloede

hallo dok
Ek is 53 jaar oud en weeg 60kg. so drie jaar gelede begin met menopause, femi gel gebruik - migraines gekry. Daarna Levi Fem vir amper twee jaar. Ek het gewig aangesit, my borste was baie styf en my lyf was swaar. Ek het toe Phytopause Forte begin gebruik so drie maande gelede. Na 1 maand was die gloede weg. Nou weer terug en erger. Help asseblief! Moet ek weer begin om HT te gebruik?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Joan
Nie noodwendig nie - mens kan ook iets soos Menograine of antidepressante gebruik om hot flushes se simptome te behandel - dit hang af hoe erg dit is!Sien ook http://www.patient.co.uk/health/Menopause-Alternatives-to-HRT.htm
Bespreek die verskillende opsies met jou dokter
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: linda lourens | 2010/04/09

menograine is duur..maar dit werk soos n bom...ek drink 2/3xpd

Reply to linda lourens
Posted by: cyberdoc | 2010/03/28

Hallo Joan
Nie noodwendig nie - mens kan ook iets soos Menograine of antidepressante gebruik om hot flushes se simptome te behandel - dit hang af hoe erg dit is!Sien ook http://www.patient.co.uk/health/Menopause-Alternatives-to-HRT.htm
Bespreek die verskillende opsies met jou dokter
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement